Indien jy belangstel in ‘n digitale gemanipuleerde artistiese foto, is jy welkom om die foto nommer na my te stuur en ek skep jou ‘n unieke kunswerk. Die kostes is R 75.00 per jpeg lêer. Sodra die gelde inbetaal is sal ek daarmee begin en so gou moontlik die jpeg lêer aan jou e-pos. Stuur asb ‘n e-pos adres saam die bestelling.
Indien jy ‘n foto op hoë gehalte “fine-art” papier gedruk en ordentlik geraam wil hê, sal ek ‘n kwotasie vir jou e-pos.
Bankbesonderhede:
PWA Nel
ABSA – Spaarrekening
Rek no – 9025 3421 44
Tak kode – 632 005
Verwysing – Hok-0798.jpeg (foto nommer)